Hatra

Hatra
Die ruïnes van Hatra omstreeks 1988.
Die ruïnes van Hatra omstreeks 1988.
Plaaslike naam  الحضر
Land Vlag van Irak Irak
Geskiedenis
Bouer Seleukidiese Ryk
Gestig 3de of 2de eeu v.C.
Tydperk Seleukidiese tot Partiese Ryk
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria ii, iii, iv, vi
Verwysing 277
Streek† Arabiese State
Beskrywing* Hatra
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

Hatra (Arabies: الحضر, al-Ḥaḍr) was ’n antieke stad in Mesopotamië, in die hedendaagse Irak. Die ruïnes lê 290 km noordwes van Bagdad en 110 km suidwes van Mosoel.

Op 7 Maart 2015 het verskeie bronne, insluitende Irakse amptenare, berig die militante groep ISIL het begin om die Unesco-wêrelderfenisgebied te verwoes.[1][2] ’n Video wat die volgende maand deur ISIL uitgereik is, wys die vernietiging van die monumente.[3]

  1. ABC news
  2. UN News Centre
  3. Vivian Salama (4 April 2015). "Video: Islamic State group shot, hammered away Iraq's Hatra". Associated Press. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2017. Besoek op 12 Augustus 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search